by Bianca Barnard | Aug 28, 2017 | Emosionele Gesondheid, LIEFDE &
‘n Nota van ons Redakteur: Jessica se getuienis van haar persoonlike ervaring rondom vergifnis het regtig die krag om moed oor te dra aan die leser. Vergifnis is die sleutel tot ons vryheid. Dit is ook belangrik om te onthou dat die vyand kom om te steel, slag...
by Bianca Barnard | Jul 26, 2017 | LIEFDE &
Enige persoon se liggaam het voedsel nodig om van te leef. Voedsel voed jou en gee jou krag om dinge aan te pak wat jy andersins nie sou kon doen nie. Voedsel voorsien jou liggaam van energie. As jy nie eet nie, dan het jy nie krag nie en sal jy uiteindelik swak word...
by Bianca Barnard | Jun 18, 2017 | LIEFDE &
In ons hedendaagse lewe is dit so hartseer om te sien hoe ons vaders al meer in ‘n slegte lig gestel word. Ons as kinders, wel sommige van ons (ek in kluis), het nie ‘n goeie verhouding met hulle aardse pa gehad nie. Hulle het net die slegte van hulle pa geken waar...
by Bianca Barnard | May 9, 2017 | LIEFDE &
Wat is die lekkerste wanneer jy verjaar? Dis mos om daai geskenkboksies oop te maak en dit wat biine-in is uit te haal en te bewonder. Dankbaar dat iemand soveel moeite net vir jou gedoen het. Elkeen het in sy lewe sy eie boksies. Jy wil hê alles moet daarin pas...
by Bianca Barnard | Apr 3, 2017 | LIEFDE &
“God het die mensewêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore gaan nie, maar die ewige lewe sal hê. God het immers nie die Seun na die mensewêreld toe gestuur om die mense te veroordeel nie, maar sodat die mense deur...