Geestelike Voeding

Geestelike Voeding

Enige persoon se liggaam het voedsel nodig om van te leef. Voedsel voed jou en gee jou krag om dinge aan te pak wat jy andersins nie sou kon doen nie. Voedsel voorsien jou liggaam van energie. As jy nie eet nie, dan het jy nie krag nie en sal jy uiteindelik swak word...
LIEFDE & Ons Pa

LIEFDE & Ons Pa

In ons hedendaagse lewe is dit so hartseer om te sien hoe ons vaders al meer in ‘n slegte lig gestel word. Ons as kinders, wel sommige van ons (ek in kluis), het nie ‘n goeie verhouding met hulle aardse pa gehad nie. Hulle het net die slegte van hulle pa geken waar...
LIEFDE & ONS BOKSIES

LIEFDE & ONS BOKSIES

Wat is die lekkerste wanneer jy verjaar? Dis mos om daai geskenkboksies oop te maak en dit wat biine-in is uit te haal en te bewonder. Dankbaar dat iemand soveel moeite net vir jou gedoen het. Elkeen het in sy lewe sy eie boksies. Jy wil hê alles moet daarin pas...
LOVE IN PRACTICE: WHEN NEEDS ARE UNMET

LOVE IN PRACTICE: WHEN NEEDS ARE UNMET

Sometimes, people really do not have to give you what you need. Not because they are not willing, but because they just don’t have it. Sometimes, you really just don’t have what others are needing. You cannot give them what they need. Whether for lack of experience,...