Geestelike Voeding

Geestelike Voeding

Enige persoon se liggaam het voedsel nodig om van te leef. Voedsel voed jou en gee jou krag om dinge aan te pak wat jy andersins nie sou kon doen nie. Voedsel voorsien jou liggaam van energie. As jy nie eet nie, dan het jy nie krag nie en sal jy uiteindelik swak word...